Cozy Rooms
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 De La Bat Road, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cozy Rooms is 'n verwelkomende gastehuis in Roux Park, Worcester, wat kwaliteit oornagverblyf met 'n warm, huislike atmosfeer bied. Gerieflik geleë naby skole, 'n winkelsentrum en die middestad, is dit 'n ideale plek vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eiendom bied 'n verskeidenheid eenhede om van te kies, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Alle kamers het 'n platskerm-TV en gratis WiFi, asook 'n yskassie, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Elke eenheid maak oop na 'n privaat patio met buitemeubels, perfek vir ontspanning.
Gaste het ook toegang tot 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis vir selfsorg, sowel as 'n gedeelde binnenshuise braaikamer. 'n Eetkamertafel met stoele is beskikbaar vir gedeelde maaltye, en veilige parkering op die perseel en braaigeriewe word vir u gerief voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Pieter en
Marlize
Eiendomme 2
Resensies 103
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 47 De La Bat Road, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozy Rooms het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 De La Bat Road, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang