Struisbaai Cozy Garden Cottage
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 799 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Struisbaai Cozy Garden Cottage is stapafstand van Struisbaai se hawe geleë en bied slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n klein gesin.
'n Ontspanne 10-minuut stap na die strand sal jou nader aan die natuur bring, waar jy die sand tussen jou tone kan voel, sandkastele kan bou of in die see kan swem.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n sitarea en 'n TV. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed - ideaal vir kinders.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, 'n ketel, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.
Gaste het toegang tot 'n boombedekte buite-area met 'n gemaklike ingeboude braai. Sit terug, ontspan en spandeer kwaliteit tyd saam.
Skep ewige herinneringe!
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Juanita Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 17 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Struisbaai Cozy Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang