Successfully reported
+12

Cozycorner

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Witstinkhout Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Cozycorner bied selfsorgverblyf in die hartjie van Groblersdal, en bied 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe.

Die gastehuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n ekstra enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke voorsien word.

Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele.

Buite het gaste toegang tot 'n gedeelde braai-area en meubels, ideaal al fresco-etes onder die sterre. Groblersdal Mall is net 2,3 km ver, terwyl die skilderagtige Riviersig en Renosterkop 16,2 km se ry ver is. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Oulike plekkie. Ons mense het baie lekker gebly en gaan beslis weer daar bly.
Sep 2025
Elriaan D
Gesin met tieners
5.0
Def waarde vir geld. Baie lekker gebly, skoon en netjies en definitief waarde vir geld. Niks meer nodig vir een aand se oornag nie.
Jul 2025
Letitia G
Besigheidsreis
5.0
Elke sent werd of daar te oornag. Baie netjiese, privaat en gemaklike plek. Sal vir seker die plek aanbeveel!
Jun 2025
Jaco T
Besigheidsreis
5.0
Netjies, skoon & veilig. Netjies, skoon & veilig. Baie aangename verblyf gehad.
Mei 2025
Marilize M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies, stil en rustig. Ek en my man het dit vreeslik geniet, alles was skoon en netjies.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Witstinkhout Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Cozycorner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Witstinkhout Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01181006947e09f60608894438d2e34d88f327c08173edc1155c51be43a282b36b84a1692bccbb360503f4edb768f4aec3e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 13 5 1 5 9 Witstinkhout Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.170204770891 29.385457349828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang