Successfully reported

CradleLicious Nguni Farm Cottage

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Cornelia F
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Truly enjoyed my stay. I had the most awesome time at CradleLicius. Everyone was very helpful and friendly. I mostly enjoyed the quietness and stillness. It was heavenly. I would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ons het dit baie geniet. Die plekkie is mooi en skoon en die omgewing is baie mooi. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard F
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Baie lekker. Ek het baie lekker gebly. Die eienaar was baie nice en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelaine S
Kort verblyf
4.4
Jun 2025

Stilte, stap en veilig voel sommer naby die stad. Vir my is dit baie belangrik dat my honde-seuns dit geniet. Hulle het lekker kon stap sonder leibande en ons het baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

N baie lekker oornag cottage was baie mooi en netjies. Baie lekker mooi cottage, sal beslis weer gaan. Thanks vir al die moeite.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

George V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2025

Bietjie teleurgesteld. Die huisie was baie oulik, maar om daar uit te kom, was nogals 'n storie en die diens was nie baie goed nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Tinus
CradleLicious Nguni Farm Cottage
Hi George, Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer dit was teleurstellend. Ons sal sekerlik werk op die diens. Laat weet asb waar ons kan verbeter. Asseblief kom kuier maar weer. Daar is baie meer om te doen as wat die oog sien. Groete Tinus.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tinus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Zwartkrans, Beckedan, Sterkfontein, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd29724dc854e3895d8555f34b675903e3ef41207af651deeff064cdb650612c00f617413b00c1c403b2999d73f01b4f92721?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 13 Zwartkrans Beckedan 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.016867210524 27.716131303306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang