Successfully reported
+56

Cradock Guest House & Self Catering

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Akasia Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cradock Gastehuis & Selfsorg is geleë in die rustige dorpie Cradock en bied gemaklike en gerieflike akkommodasie vir gaste wat 'n oornagplek soek.

Elke kamer spog met 'n moderne ontwerp en bied sy gaste 'n privaat ingang en en suite-badkamer vir ekstra gemak.

Gratis WiFi word voorsien, en danksy die teenwoordigheid van 'n omsetter sal kragonderbrekings geen ongerief veroorsaak tydens gaste se verblyf by Cradock Gastehuis nie.

Om gerief en sekuriteit te verseker, bied die perseel parkering agter elektriese hekke. Die gastehuis beskik ook oor 'n ruim erf met 'n omheinde area, perfek vir kinders om te speel en te geniet. Daar is ook 'n goed toegeruste braai- en vermaaklikheidsarea beskikbaar vir gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marlene M
5.0
Uitstekend voel sommer tuis. Ja, dit is 'n fantastiese plek en het baie lekker gebly.
Okt 2025
Crystal S
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik! Lekker gerieflik! Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs en altyd netjies en skoon.
Okt 2025
Barry J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oorgebly vir die aand, rustige area en naby aan alles. Ons het lekker gebly vir die aand, alles was in plek en netjies.
Sep 2025
Koos S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. After a long drive, it was nice to get a warm shower. The room was very clean and the staff was very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Patrick B
Gesin met klein kinders
5.0
Very friendly and cosy place to stay as a family. Very friendly host, comfortable and cosy place to stay. Was great value for the price...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 36 Akasia Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cradock Guest House & Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Akasia Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5d2f49ff46b2db64ce5e1d0bac207ff4cc362778c7fa4d9721cea1f3f790433ba81fa1af7fac3097b893ce891abe75bf50c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 36 Akasia Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.1592051 25.6214163
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang