Successfully reported

Crafters Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Eben P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker gekuier en beslis weer gaan. Ons het die verblyf verskriklik baie geniet. Die huise was skoon en netjies en het alles in wat mens nodig het. Die kinders het die swembad baie geniet. Ons gaste was altyd baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
Crafters Lodge
Baie dankie, Eben. Ons sien uit om julle weer te sien.

Etna V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

‘n Heerlike plekkie om te rus. Ons verblyf was baie lekker. Mooi tuin met 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome. Baja. Ons moes ongelukkig vroeër terugkom. Maar sou graag die volle twee aande wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emfrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Weer 'n keer. Ons kom keer op keer terug, home away from home. Angela is so hulpvaardig en niks is te veel vir haar en haar span nie. Geniet die buite braai en baie koelte bome met al die geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lovely break away - we will be back! Lovely peaceful accommodation. The house had everything we needed. We spent most of each day on the patio. It was an easy drive to the beach. Lovely cleaning ladies and security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan H D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Groot eenheid met baie kuier plek in stunning omgewing! Baie goeie waarde vir geld en so 'n lekker groot eenheid met heerlike kombuis spasie en 'n lekker kuier stoep! Definitief alles wat jy sal benodig met of sonder krag en 'n heerlike rustige atmosfeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great. Great stay, good service and security. Very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralf S
1 nag
5.0
Mrt 2025

A heaven in the bush. I enjoyed only three nights here because it was booked. It's such a piece of heaven, calm and peaceful with a wonderful pool and a huge terrace and garden. Triple braai facilities. Wow!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Beste vakansie in 'n lang tyd. Dit was 'n fantastiese plek vir die geld wat jy betaal. Ek sal Crafters oor en oor aanraai vir enige iemand wat 'n wegbreek soek na Sodwana toe. Enigste ding wat ons bietjie gepla het, was die water in die grondpad na die reën. Maar dit is nie of kan nie aan Crafters geblameer word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moreen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Sal weer die lodge besoek. Sodwana was vir ons 'n baie lekker vakansie gewees. Yes, ons het lekker gebly. Baie dankies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the A1103 Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7243007c94de2fd4e0863f6c39d0d526a96bbcd15cbc5a05b69f3b07b29ddb73ce1e8e67ea565f148739b77b97780d44d15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Off the A1103 Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.515710749662 32.655424869871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang