Craighall House Cottage
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Alexandra Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
-
Vanaf
R1 250R1 125 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Craighall House Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-kothuis in Craighall naby Sandton en Rosebank in Johannesburg wat ideaal is vir sake- en ontspanningsreisigers. Die kothuis deel die erf met die hoofhuis.
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die ruim badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea het 'n TV met 'n media-boks wat Netflix en Showmax bevat. Daar is ook WiFi. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.
'n Sonkragstelsel dryf die hele eiendom aan wanneer beurtkrag inskop. Daar is ook 'n gasgeiser vir deurlopende warm water en 'n gasstoof vir kook.
Die kothuis bied 'n privaat stoep en dit word met sy eie alarmstelsel beveilig.
Die kothuis se ligging bied maklike toegang tot Sandton, Rosebank en die Gautrainstasie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Philippa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 10 Alexandra Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Craighall House Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Alexandra Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang