Craighall House Cottage
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Alexandra Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R1 250R1 125 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Craighall House Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingkothuis, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die kothuis is sentraal geleë in Craighall naby Sandton en Rosebank in Johannesburg. Die kothuis is op 'n gedeelde erf met die hoofhuis. 
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n ruim badkamer met 'n stort en bad. Die volledig toegeruste kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en gasstoof, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-sitkamer en -eetarea het 'n TV met 'n TV-mediaboks met Netflix en Showmax, asook WiFi. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. 
'n Sonkragstelsel dryf die hele eiendom aan met 'n naatlose oorgang na batteryrugsteun wanneer beurtkrag inskop. Daar is ook 'n gasgeiser vir deurlopende warm water en 'n gaskookplaat om te kook.
Die kothuis het 'n privaat patio om te ontspan, en die kothuis is veilig met sy eie alarmstelsel. 
Die ligging bied maklike toegang tot Sandton-, Rosebank- en Gautreinstasies.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Philippa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 10 Alexandra Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Craighall House Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Alexandra Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang