Successfully reported
+11

Craigivar Budget Room

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Craigivar Budget Room is 'n knus eenheid sentraal in Rietvalleirand, Pretoria-Oos, ideaal vir 'n paartjie, enkel- of sakereisigers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskassie toegerus. Gaste kan 'n ete by die etenstafel geniet. 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en die verblyf is naby winkels, hospitale, skole, Rietvleidam, Irene en Pretoria Sentraal. Die N1 en R21 is binne naby, en die verblyf bied maklike toegang tot Pretoria, Midrand, Kempton Park, OR Tambo-lughawe, Lanseria-lughawe en Johannesburg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
  • Gaste dink Craigivar Budget Room het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4179e1f0b3f9854a59c0885c982f84951a2f041f31c80284df609b5aae7b1129af04e16c58cd72565cd9f588adcffe6e2d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 789 Hoewe Road Rietvalleirand 0174 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.846282969914 28.273002038029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang