Successfully reported
+9

Craigivar Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Craigivar Penthouse is 'n lieflike selfsorgeenheid in Rietvalleirand, Pretoria-Oos. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n gastetoilet. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oopplan-badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het 2 slaapbanke vir kinders, en die eetarea het gemaklike sitplek. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eenheid is naby winkels, hospitale, skole, Rietvleidam, Irene en Pretoria se middestad. Die N1 en R21 is naby en bied maklike toegang tot Pretoria, Midrand, Kempton Park, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Lanseria Lughawe en Johannesburg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf88a9d73ff8909ec5907e46eb8d1c6fbeb2b671801d819eef08ff9334e916fda46faf26f0e96f5f891bd1e67c9892b3680f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 789 Hoewe Road Rietvalleirand 0174 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8461241 28.2725073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang