Successfully reported
+29

Craigivar The Wolf Unit

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Craigivar The Wolf Unit is 'n lieflike selfsorgeenheid in die tuin, in Rietvalleirand, Pretoria-Oos en is ideaal vir 'n klein gesin.

Dié eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal naby winkels, hospitale, skole, Rietvleidam, Irene en Pretoria Sentraal geleë wees. Die N1 en R21 is naby en bied maklike toegang tot Pretoria, Midrand, Kemptonpark, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Lanseria Lughawe en Johannesburg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2e3ec0b3c577701f6d67b23549b69af9d92feb85fafa1d8ed223f015726918a2d26c5cba07467515027cc61c2f37aba26f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 5 mense 789 Hoewe Road Rietvalleirand 0174 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8461241 28.2725073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang