Successfully reported

Cranberry Cottage

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Pierre P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Best of both worlds. Vreeslik lekker gebly en fantasties lekker geëet by die restaurant op dieselfde perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Baie dankie, dit was aangenaam om daar te bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerna Cliffford C
1 nag
4.0
Apr 2025

No water to shower, waited more than 40 min for breakfast to be served. No water in the morning and maintenance team did not arrive. Apparently, the fault is on the municipality's side, but the municipality confirmed that their systems were operational.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adele V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2024

Baie mooi plek, en rustige omgewing met baie om te bied. Ons het baie lekker gebly, maar daar is 'n paar goedjies wat julle sal moet aandag gee. Dit is regtig so mooi daar, maar julle gaan moet oplet na netheid, hoe skoongemaak word, hoe kamers gediens word. En om die koppies in die handewasbak te was, is 'n baie groot no no no. Handdoeke was klam toe ons dit kry. Kamer was nie die eerste dag gediens nie. Koffie en tee was vir net 1 persoon, dws dit was nie opgevul nie. Drommetjie in kamer sal help. Beddens 100%, goeie beddens, beddegoed puik. Daar gaan net hand op die res gesit moet word, om dit regtig 'n 3 ster te maak.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa S
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2024

Glad nie wat ek verwag het nie! Geen drinkwater in die kamer. Slegs 2 papier-dun klein badhanddoeke in die kamer wat na rook ruik, en dit is 'n rookvrye kamer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Dipolelo L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Beautiful place. It was lovely, the place was convenient, and the staff was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus L
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2023

Pragtige ligging. Pragtige ligging tussen die bome. Hulle is ook reg vir beurtkrag. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jorge V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Absolutely stunning. OMW. Three words that explain our stay at Cranberry Cottage, Really did not expect the royal treatment that we got. From the moment we arrived until we left. The staff is absolutely amazing, the food is out of this world and everyone treated us so so well. Will definitely recommend Cranberry Cottage. Thank you to everyone for making our weekend away so special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
1 nag Besigheidsreis
3.4
Apr 2023

Deurmekaar. Plugs buitewerking, geen warm water gehad nie en moes geskuif word van 1 kamer na die ander.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Beeton Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA446b114352e352f066cbd7f06818c965f3ec75a2cabbb6b98ef56f5a0b59bfe26ad8aea296b27c7f8cd8318d093a59075da1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 37 Beeton Street Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.191525655564 27.455853223801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang