Crane Cottage
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Dwars Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Crane Cottage is in Coleberg, 'n omgewing wat bekend is vir die natuurreservaat, natuurlewe, museums, kunsgallerye en die bekende besienswaardighede soos die Gariepdam en die Oranjerivier.
Verblyf is in 9 eenhede beskikbaar en is geskik vir 30 gaste. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n privaat ingan, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.
Daar is WiFi en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Naby doendinge sluit in stap, bergfietsy, wandeltoere en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 219
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 3 Dwars Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Crane Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Dwars Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang