Successfully reported
+96

Crawford's Beach Lodge

  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Steenbras Drive, Chintsa East, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Crawford's Beach Lodge is in die middel van die pragtige Chintsa/Chintsa (Cintsa)baai aan die Wildekus geleë en bied rustieke luukse verblyf vir die mees kieskeurige reisigers.

Verblyf bestaan uit ruim kamers sowel as gesinsuites. Elke eenheid is smaakvol versier en ideaal vir wittebroodgangers, sakereisigers en gesinne wat op reis is. Hulle is stapafstand van die pragtige strand af en omring deur tropiese tuine.

Hulle ligging is malariavry en hulle is ongeveer 42 km vanaf Oos-Londen, die branderplankry-stad wat bekend is vir sy Nahoon-rif.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 42 Steenbras Drive, Chintsa East, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Crawford's Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Steenbras Drive, Chintsa East, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNDU5MWM1LWMwNDctNGZhOS04M2MwLTYyYmU5NWRkZmQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 890 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 42 Steenbras Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.826949622188 28.118739724159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang