CrayFish Creek Guest House
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Crayfish Creek, Richards Bay, Meer-en-See, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 001 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
CrayFish Creek Guest House bied gerieflike B&B-verblyf sentraal in die kusvoorstad Richardsbaai, Meer-en-See. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis bied verblyf in 9 pragtige kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, en linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Een van die kamers het 'n selfsorgkombuis, en sommige kamers lei na 'n gedeelde balkon.
Gaste kan 'n volledige Engelse ontbyt geniet, wat in die gemeenskaplike eetarea bedien word, in die biblioteek ontspan, of die swembad, pooltafel en gedeelde braai-areas geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en gaste sal naby geriefswinkels, restaurante en die strand wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Crayfish Creek, Richards Bay, Meer-en-See, 3900, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Crayfish Creek, Richards Bay, Meer-en-See, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang