CrayFish Creek Guest House
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Crayfish Creek, Richards Bay, Meer-en-See, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 001 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
CrayFish Creek Guest House bied gerieflike B&B-verblyf wat sentraal geleë is in die kusvoorstad Richardsbaai, Meer-en-See, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 9 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Alle kamers sluit lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, toegang tot gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Een van die kamers het 'n selfsorgkombuis, en sommige kamers maak oop op 'n gedeelde balkon.
Gaste kan 'n volledige Engelse ontbyt geniet wat in die gemeenskaplike eetarea bedien word, in die biblioteek ontspan, of die swembad, pooltafel en gedeelde braai-areas geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby geriefswinkels, restaurante en die strand geleë wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Crayfish Creek, Richards Bay, Meer-en-See, 3900, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Crayfish Creek, Richards Bay, Meer-en-See, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang