Successfully reported
+42

Craylord

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kormorant Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 630 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Craylord is 'n groot gesinshuis in Paternoster, 'n klein en skilderagtige vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, waarvan 2 en suite is, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitarea met DStv-toegang teen 'n bykomende daaglikse heffing, 'n binne- en buitebraai-area met 'n dek en sonstoele en 'n groot , grasveld met 'n kollig vir die kinders of troeteldiere om te speel. Die huis spog ook met pragtige see-uitsigte vanaf die patio.

Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg, wat dit 'n gunsteling naweekwegbreekbestemming maak. Die Weskus is bekend vir sy groot spesierykheid en die hoë vlak van endemisme maak dit 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers regoor die wêreld.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 930

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 7 Kormorant Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Craylord het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 630
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 630
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 630
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kormorant Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f15d1b679a69deded045fcd9ac97767ddf17a483e71a9b5a577e57e620ef632bede4b06ef8450d6f2bf880d4de3f56cf413?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 630 per nag (plek vir 9) 22 5 1 5 7 Kormorant Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808625 17.893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang