Successfully reported

Créer du Courage - Secundi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasies. Baie mooi plek, stil en rustig. Het baie lekker daar gebly. Sal enigeen aanraai om daar te gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letsie (susara Aletta) V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Bekostigbaar, skoon en netjies! Dit is 'n pragtige, gerieflike, skoon, netjiese plekkie. Ons het so lekker gebly. Die gasvrou was so vriendelik en het ons gehelp. Alles word so mooi uiteengesit vir jou. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie bekostigbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bavelile Lina V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Great stay. Beautiful stay from booking through the website; the check-in and Check-put was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

It was very nice. It was really nice. Clean apartment, nice facilities. Everyone was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Mooi en netjies asook gerieflik met alles wat jy nodig het. Baie dankie, alles was so mooi en netjies. Sal nooit weer 'n ander plek boek as ek in PTA is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig. Baie rustig, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nsa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Eenheid was skoon en netjies en baie gerieflik geleë. Baie dankie vir 'n baie gerieflike, netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Nie luuks nie maar voldoende en gerieflik naby winkelkompleks. Waarde vir geld. Verblyf heel aangenaam en veilig met hekwag. Ook parkering onder skadunet. WiFi voldoende en TV kanale genoeg. Sou stort verkies i.p.v. bad, maar dit is net persoonlike voorkeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeszal W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Very pleasant. Thoroughly enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tweede tuiste, naby alles wat jy nodig het. Puik! Heerlik, gerieflik, bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 525
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 525
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 525
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basden Avenue, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92c3298da7e6c3d29e489005d5d681e22969d6411c2addf29097fd23a6d5a6e2243b923d770a0d60f7eaae6a0017db5fce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Basden Avenue Bon Courage 236 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.833656392493 28.194028033239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang