Successfully reported
+7

Créer du Courage - Secundi

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basden Avenue, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
  • Vanaf R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Créer du Courage - Secundi is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 mense in 'n kompleks in Die Hoewes, en is perfek vir gaste wat naby die hospitaal wil wees.

Die woonstel is op die grondvloer geleë en beskik oor 1 slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is. Die privaat badkamer is toegerus met 'n bad en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die woonstel het 'n studeerkamer en gaste kan in die sitkamer ontspan, waar daar ook 'n TV is.

Die sitkamer maak oop op 'n stoep en onderdakparkeerplek word voorsien.

Crèer du Courage - Secundi is 700 m vanaf 'n winkelsentrum, 750 m vanaf die Netcare Unitas Hospitaal, 1 km vanaf 'n ander winkelsentrum en verskeie restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Belinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Baie mooi plek, stil en rustig. Het baie lekker daar gebly. Sal enigeen aanraai om daar te gaan oorslaap.
Sep 2025
Letsie (susara Aletta) V
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbaar, skoon en netjies! Dit is 'n pragtige, gerieflike, skoon, netjiese plekkie. Ons het so lekker gebly. Die gasvrou was so vriendelik en het...
Sien meer
Sep 2025
Bavelile Lina V
Besigheidsreis
5.0
Great stay. Beautiful stay from booking through the website; the check-in and Check-put was pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jacobus S
Saam met vriende
5.0
It was very nice. It was really nice. Clean apartment, nice facilities. Everyone was friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Suzette G
5.0
Mooi en netjies asook gerieflik met alles wat jy nodig het. Baie dankie, alles was so mooi en netjies. Sal nooit weer 'n ander plek boek as ek in PTA ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Basden Avenue, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Créer du Courage - Secundi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 525
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 525
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 525
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basden Avenue, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92c3298da7e6c3d29e489005d5d681e22969d6411c2addf29097fd23a6d5a6e2243b923d770a0d60f7eaae6a0017db5fce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Basden Avenue Bon Courage 236 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.833656392493 28.194028033239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang