Successfully reported

Crest 70

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Vicky S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie vriendelike diens. Baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en gee om vir hul gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Voedsel vir die siel. Die kuier by Crest 70 was net wat my siel nodig gehad het. Die plekkie is lekker prakties ingerig. Daar is alles wat jy mag nodig hê. Ons enigste musiek saans was die branders en die geknetter van die vuurtjie, en ons enigste TV was al die miljoene sterre wat mens daar kan sien aangesien daar nie straatligte is nie. Daar is DStv, maar dit was slegs een keer gebruik. Die strand is 'n heerlike stapstrand. Die sand is net hard genoeg en daar is lang stukke om te stap. Ek sal beslis Crest 70 aanbeveel. Vreeslik baie dankie aan die gasvryheid en omgee. Ek hoop daar sal weer 'n geleentheid wees om daar te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Crest 70
Dankie Annelize. Vir ons was dit heerlik om julle op ons Paradys seedorpie te ontvang. Mooi bly tot weersiens.

Andries D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Ja, dit was baie lekker gewees, die stilte en rustigheid wat 'n mens wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great location. Comfortable stay. Very comfortable. Great location. Hosts very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Crest 70
Thank you, Daniel. It was a pleasure having your family here. Keep well till next time!

Elna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Wonderlike rustyd en wegbreek van alles in gerieflike woonstel. Ons sal beslis weer Crest 70 besoek. Ons was saam met ons jong volwasse kinders in Pearly Beach. Alles was lieflik skoon en die ontvangs, met chocolates op die bed, was aangenaam. Gemaklike verblyf, met al die basiese goed wat jy nodig het. Heerlike braaiplek, stil omgewing, met die gedruis van die see duidelik hoorbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lian D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

I had a fantastic stay! The location is great—quiet, safe, with secure off-street parking and the unit looks exactly like the photos. The kitchen is exceptionally well-stocked, everything was spotless, and you can hear the ocean from the bedroom, the kitchen, and even while enjoying a braai. It’s simply stunning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Crest 70
Dankie Lian, dit was ons plesier om jou hier te ontvang. Ons sien uit om jou weer te sien! Mooi bly.

Frans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Bruisend. O ja, ons het baie lekker gebly. Van die oomblik wat ek instap en hoor die branders rol, ensien ek dat daar is ook 'n see-uitsig. In die aand het ek 'n lekker vuurtjie gemaak om by te sit, alhoewel ek in Desember 'n tjop sal braai. Ek het ook in die donker op my rug kon lê en 'n magdom van sterre bekyk en die mees bekendes probeer identifiseer. Volgende keer vat ek 'n sterrekaart en ook 'n goeie verkyker vir al die pragtige voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoon U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik gebly, sal hoogs aanbeveel! Baie netjies, ruim blyplek. Uitstekende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige, skoon, netjiese en rustige akkommodasie. Ons was baie vriendelik ontvang en ons het so lekker gebly, dus 'n pragtige plek met alles wat jy benodig en ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, stil, goeie diens, uitstekende ligging, vriendelike mense & lekker weer. Rustig, stil, goeie diens, uitstekende ligging, mooi tuin en uitsig, daar is van alles wat jy nodig het binne akkommodasie. Gasvrou is bedagsaam en baie vriendelik en altyd hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Crest Road, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2MDAxZGE0LWYxZDMtNDYwMC1iOTI4LWRmNzY4ZmM0YWIwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 70 Crest Road Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.66066163856 19.491431504299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang