Crimson Glow
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Bekronendreef Street, Avonddans Estate, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Crimson Glow is 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat die onderste vlak van die eienaar se woning met sy eie aparte ingang beslaan. Dié woonstel spog met asemrowende uitsigte oor die Outeniekwaberge en is in die veilige Avonddans-landgoed in Groot-Brakrivier geleë.
Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het ook 'n lessenaar, rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop op die voorste grasperk met buitemeubels en 'n draagbare braai-staanplek reg in die hoek vir privaatheid, sodat gaste die uitsigte en rustigheid van hierdie pragtige dorpie kan geniet. Veilige parkeerplek is reg voor die woonstel beskikbaar vir slegs 1 voertuig. Hierdie verblyf is ideaal geleë 2,5 km vanaf die Groot-Brakriviermond, wat dit die ideale plek maak vir natuurliefhebbers.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 32 Bekronendreef Street, Avonddans Estate, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Crimson Glow het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Bekronendreef Street, Avonddans Estate, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang