Successfully reported

Duckling Cottage

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
2.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.7
René H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Ons het dit baie geniet oor die algemeen. Ons het baie lekker gebly, naby aan alle restaurante en winkels. Sou skoon handdoeke waardeer het dag 2. Die beligting in die eenheid is vreeslik swak, sou meer ligte wou gehad het, veral in die kombuisarea. Sou ook die opsie wou hê vir WiFi.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kim L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Awesome. Enjoyed the location, close and central to everything was clean and felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Duckling Cottage
Thank you for the review.

Riëtha V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Nov 2022

Regtig vuil. Nie op standaard nie. Geen skoonmaakdiens. Vuil. Muis in die plek.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Stephan
Duckling Cottage
Hi Rietha Dankie vir die terugvoering. Ek is baie jammer om te hoor oor die toestand van die plek, dit is onaanvaarbaar en ek het dit reeds met die eienaar opgebring.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Esther S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Luilekker ontspanning Die eenheid se rusbanke benodig 'n bietjie werk, en die TV-stel is verouderd, maar dit is gelee in 'n baie stil en rustige omgewing met pragtige tuine. En die bonus is dat dit binne stapafstand is van allerlei interessante winkeltjies en restaurante.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracey N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Des 2021

Disappointed guest. This unit needs some refurbishment - very untidy and needs cleaning. I would not recommend this unit to guests until the soft upgrades have been completed. The location is great though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 142

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout Street, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6cc9859d3baa91f1953d55de3e072c95135f340d1c05dc4f6cb8326164451adf6dbe3bbd7f053320035cbc5465481d22952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 6 5 1 4 Teding Van Berkhout Street Critchley Hackle Lodge 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.417784650798 30.109784396514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang