Successfully reported
+29

Critchley Hackle

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 585 Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Critchley Hackle Lodge in Dullstroom is slegs 2.5 uur se ry vanaf Gauteng en bied van die beste uitsigte in die omgewing. Geleë binne loopafstand van die dorp, restaurante en besienswaardighede, is dit 'n ideale plek vir 'n rustige verblyf.

Kamers en suites is gemeubileer met koninggrootte beddens. Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe, en die eenhede beskik ook oor 'n TV met DStv-kanale en kaggels.

Gaste het toegang tot gratis WiFi in die Lakeside-eenhede, Royal B en Garden Cottages. Die lodge beskik ook oor 'n swembad, spa, fietsverhuring, inligtingstoonbank en veilige parkering op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rika J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, wonderlik om net af te skakel. Nog elke keer wat ons daar gebly het, was dit 'n wonderlike tyd. Rustig en goeie diens ontvang.
Okt 2025
Arthur B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gaan weer terug! Uitstekend! Van ons aankoms tot vertrek was die diens uitstekend. Die kamer is ruim en daar is 'n kaggel (wat ons moes gebruik he...
Sien meer
Okt 2025
Kate B
Gesin met tieners
5.0
Comfortable stay. We were upgraded to a cottage. Very happy and comfortable stay. Lovely restaurant on site.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Natasha V
Saam met lewensmaat
5.0
Great place, service and people. We really enjoyed the venue; people were very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Madeleine B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier en vis gevang. Goeie gehalte akkommodasie!
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 585 Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Critchley Hackle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 585 Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3AEDkzeI54Yqszi0HKFz76KftYMhGcZ9cdfqhRmnW0312zbvl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418486 30.109703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang