Successfully reported
+78

Crocodile Bridge Safari Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R571 Crocodile Bridge, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R3 630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Crocodile Bridge Safari Lodge is gebou op die oewer van die Krokodilrivier en kyk uit oor die wêreldbekende Krugerwildtuin, 100 meter van die Krugerwildtuin se Krokodilbrug-ingangshek af. Ons luukse safari-lodge is suiwer ontwerp met ons gaste in gedagte en spog met skouspelagtige uitsigte oor die Krokodilrivier tot in die Krugerwildtuin. Wilde diere loop vrylik langs ons heining en baie interessante besigtigings word direk vanaf die lodge besigtig.

Verblyf bestaan uit 10 tente en chalets wat geskik is om tot 20 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit Luukse Rivierfront-dubbeltent met privaat dek, Luukse Dubbelbedtente en 4 Rivierfrontkamers met Patio in (net 4 meter van die Krugerparkheining af geleë). Alle kamers en eenhede is toegerus met gemaklike beddens, en suite-badkamers met 'n stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige het kombuisies.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gemeenskaplike eet- en braai-area, uitsigdek met sitkamer, veilige parkeerplek en gratis WiFi in.

Doendinge in die omgewing sluit fietsry, voëlkyk, visvang, gholf en natuurlik wildritte en begeleide staptogte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Allan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R571 Crocodile Bridge, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Crocodile Bridge Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R571 Crocodile Bridge, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33c2f7b40f3e63492acc83d0d823874825e3085bb57dc572b6c4a2b14b1144b8fa4d6148741a47577a7046455519203ef3a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 630 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 R571 Crocodile Bridge Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.365096519712 31.897638291121
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang