Successfully reported

Crocriver Chalet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Delmarie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rustig, asemhaal en pragtig. Chalet (en kombuis) is ten volle toegerus, jy kan regtig net klere, kos, stapskoene en 'n boek bring om te lees. Ons het baie lekker en gemaklik gebly. Die loft is ook slim verdeel met kaste en vorm 2 semi privaat kamers. Die buite stortkamer (met wasbak en toilet) is baie ruim en het 'n mooi uitsig. Die groot stoep/kuier area is regtig by die rivier (kyk uit oor die rivier) en het 'n lekker lang tafel en goeie braai area. Daar is 'n 2de braai area onder reglangs die rivier ook. Als lyk soos in die foto's en mooier. Baie vlinders en voëllewe. Boer Johan (soos my seuntjie hom noem) het ook 'bamboes visstokke' gebring en daar is lekker visgevang. Eienaars en personeel is baie hulpvaardig en vriendelik (en Kiets en Toffie)! Die pad is 'n heerlike uitdaging, maar baie beslis doenbaar met 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. Bring jou MTB. Was 'n baie goeie wegbreek vir ons. Dankie Johan en Bets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Die chalet was uitstekend toegerus met alles wat nodig is, en Johan en Bets se gasvryheid het ons baie welkom laat voel. Die uitsig van die dek met die rivier wat verbyvloei, is wonderskoon. Omdat ons vooraf ingelig was oor die grondpad, het ons met die regte voertuig gery, dus het ons die roete baie geniet wat langs die rivier kronkel deur die berge. Toffie wat hom daar tuisgemaak het, was 'n bonus! Beslis 'n plek waar ons weer gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neale M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uitstekend. 'n Paradys, mooiste uitsig op die rivier. Netjies en modern. Tannie Betsie & Oom Johan oulikste mense van Crocriver Chalet. Vir 'n wegbreuk en rus, beste plek om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauriska E
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Was fantasties. Een van die beste oorbly plekke. Dit was hemels, tyd het net te vinnig verbygegaan. Kon rus vir die siel vind al was die naweek besig. Oom Johan en Tannie Bets is wonderlike eienaars en laat mens soos familie voel. Het uit hul pad gegaan vir ons. Sal definitief weer daar slaap. Dit is 'n huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marienette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Fantasties! Fantastiese plek, letterlik niks gekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolaine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Rustigheid vanself, kon weer herlaai voor ons moes terugkeer stad toe. Dit was beslis ons lekkerste tuiste weg van die huis in 'n lang tyd. Baie lekker gebly. Die eienaars is fantastiese mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2025

Will definitely go visit again. Wonderful place to spend a weekend with friends. Beautiful house on the Crocodile River. Make sure to travel early enough to reach your destination when it is still light. Not just to see the beauty of the area, but it is quite daunting to drive on the narrow gravel road in the complete dark.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nelmari C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Crocriver Chalet, natuurskoon, hartsmense, gemak. Crocriver Chalet, natuurskoon, hartsmense, gemak. Wat meer kan mens vra. Tieners wat in die rivier swem. Oupa van 85 wat saam deur die bos stap op ekspedisie. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bets
Crocriver Chalet
Hi Nel, so bly julle het die kuier geniet. En dankie vir al die mooi fotos van die plaas. Waardeer dit baie. Liefde, Nets

Rudi R
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Happiness. Very nice place, very quiet, the correct place if you just want to relax and basically do nothing. The gravel road into the place is a bit challenging, and as they state, an SUV or 4x4 is needed. The river flowing just outside the stoep is very nice. Even the dog "Toffee" is very friendly and well-mannered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Well-appointed, splendid location. We really enjoyed the chalet, but we ended up having to drive in and out a few times, which was a pain on the rough road, but not the end of the world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Sterkspruit, Off the R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcjUqzxrQfKyKWr3Ot3H3PCWpoA2OG8eBw0pJo2tq5ssjuv62VX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Farm Sterkspruit Off the R539 9762 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.36547163434 30.494325502668
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang