Successfully reported

2 On Crompton Guest House

Gastehuis
Crompton-gastekamers
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie 3 gastekamers is smaakvol versier en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, 'n lugbraaier en 'n TV. Daar is ook 'n privaat ingang en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n lugbraaier toegerus. Daar is ook 'n TV en gemaklike sitplek wat na 'n stoep lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Crompton Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA411c26446e1c41007c9f741a56d4bb8f094e2036f9a41063376a8736b9bcf619cafccef9bb092927109df7a451192bebe5db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 2 Crompton Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.210460861276 30.797856224537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang