Cronin Luxury Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Cronin Road, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R749 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cronin Luxury Accommodation bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Hadison Park, Kimberley. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf gesinne óf korporatiewe reisigers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf gastekamers met slaapplek vir 2 óf 'n ten volle selfsorg-eenheid wat 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag kan akkommodeer. Die gastekamers is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die selfsorg-eenheid beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n dubbelbed. Hierdie eenheid sluit 'n dubbelslaapbank vir kinders in die leefarea in. Die eenhede het 'n privaat badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort, of 'n bad, of albei.
Die gastekamers sluit 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe in, terwyl die selfsorg-eenheid 'n kombuis het wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Gratis WiFi en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale is in albei eenhede beskikbaar.
Buite het alle gaste toegang tot braaigeriewe asook veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby skole, kerke en winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wimpie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 40 Cronin Road, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Cronin Luxury Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Cronin Road, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang