Cronje Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Augusta Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R880 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Cronje Cottage bied oornagverblyf in die dorpie Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga. Die eenheid is sentraal geleë naby hospitale en winkelsentrums.
Die verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n ateljeewoonstel wat op die eienaar se perseel geleë is. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Mikrogolfoond en tweeplaatstoof is op versoek beskikbaar. Bykomende geriewe sluit 'n swembad, braai-area, lugversorging en veilige parkeerplek in. Die kothuis het 'n omskakelaar en sonpanele in geval van beurtkrag.
Nabygeleë besienswaardighede sluit die Krugerwildtuin Malelane-hek, Chimp Eden, Mbombela (Nelspruit) Gholfklub, Sudwala-grotte en Emnotweni Casino in. Die Mediclinic en Laeveld Hospitaal is net om die draai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 29 Augusta Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Cronje Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Augusta Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang