Successfully reported

Skewe kothuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Luhani E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Wegbreek naweek. Die perfekte huisie vir 'n wegbreek naweek. Die eienaars is baie vriendelik en antwoord vinnig indien daar 'n probleem is. Die huisie is perfek geleë vir 'n stil wegbreek naweek, maar ook 'n lekker dag in Hartbeespoort. Die huisie is groot genoeg vir couples met kinders of vriende wat saam wil kuier. Dankie vir die fantastiese realiteitsontsnapping.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janko F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Very nice and cosy stay. We really enjoyed our stay at Crooked Cottage, will definitely recommend and visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Wonderful girls weekend. Our girls weekend was awesome and we enjoyed our stay. The Crooked Cottage is very neat, and the nature around the place is so calm and majestic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustigheid. Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Pragtige lekker beddens. Heerlike braai met stoep. Baie netjies. Vriendelike en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy N
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Absolutely wonderful. Absolutely great time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Family stay. We had a little family getaway with our dogs. The place had ample space for the dogs and we loved the quaintness of the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Rustige naweek. Dit was heerlik netjies en rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Dirkie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome. Beslis aanbeveel vir 'n lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Crookedly recharged. Dit was diep heerlik, rustig en net wat mens nodig het om te "re-energise". Ver genoeg van die besige stad en naby genoeg vir 'n klim en ry wegbreek. Franci en Andre is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Pragtige cottage met 'n rustige atmosfeer in die natuur. Crooked cottage was lieflik. Rustig en stil omgewing. Jacuzzi was heerlik op warm dae en koel aande. Beddens slaap baie lekker en linne was goeie kwaliteit. Sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cherise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 90B Azalea Road, Flora Park, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3560df7dcde6ffa4a190079d41768a8c8f62cd4097abb75863a5dbf65aabad8d92f118c8c06f787958602bd5e876c6725a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Plot 90B Azalea Road Flora Park 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.765343 27.950602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang