Successfully reported

Crowley Cottage

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Quintin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Was baie lekker. Sal enige tyd weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlet V
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Puik oornag plek en heerlike 2 weke by hulle gekuier. Sal weer gaan. Beste waarde vir geld. Pragtig, netjies, stil. Ideale oornag plek vir enige besoeker aan Witrivier. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelle
Crowley Cottage
Baie dankie, Charlet, vir jou spesiale woorde. Charlet is 'n baie gemaklike gas. Sy kommunikeer maklik en is baie netjies. Ons stel Charlet voor vir enige akkommodasie, en sal haar graag weer wil huisves.

Vanessa V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Goeie ligging naby skole, skoon en netjies! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Gerieflik. Die verblyf is gerieflik en goeie waarde vir geld. Dit het alles wat 'n mens nodig het. My enigste negatiewe kommentaar is: Die woonstel is reg onder die hoofhuis. Jy hoor die mense in die hoofhuis loop bo jou kop. Dit het dit vir ons moeilik gemaak om aan die slaap te raak en aan die slaap te bly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jul 2025

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Theresa V
1 nag
5.0
Apr 2024

Veilig en gemaklik. Baie mooi netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelle
Crowley Cottage
Baie dankie vir jou resensie, Theresa. Crowley Cottage is bly julle was gelukkig met julle verblyf. Vriendelike groete, Jannete Booysen

Caroline M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2024

Very comfortable. A lovely space, especially the living room. Very pleasant sitting at the outside table, and the swimming pool was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Vinnige oorslaap. Alles is netjies en in werkende toestand. Al wat gepla het, is die mense bokant die woonstel se geraas is duidelik hoorbaar. Veral 5 uur die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustige omgewing en naby alles. Plekkie is gerieflik naby die skole geleë asook naby die Mall. Baie lekker gebly, baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cornelle
Crowley Cottage
Baie dankie vir jou resensie, Liesl. Crowley Cottage is bly julle was gelukkig met julle verblyf. Vriendelike groete, Jannete Booysen

Andrew G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Comfortable accommodation with basic amenities. Accommodation was very nice and clean, and everything was as per photos. The only real issue was the TV - there is a TV but no channels available. There is a TV box connected to WiFi, which only gave access to Netflix (someone else's account was logged in), so if you do not have Netflix or were hoping to watch sport on DSTV, this is not an option. WiFi was also very weak and kept cutting out. Couldn't access DSTV on my phone because of poor WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cornelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 van Riebeeck Street, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55b6b76a20b96b18912111d45b4401bc25d26322dc955a6e6dfcc5a8e2546278499df5ceeabf9cb13ac3e8acae8db99df876?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 7 van Riebeeck Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.33152699446 31.0076386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang