Successfully reported
+36

Crowned Crane View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Hoek Street, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Crowned Crane View is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste in die dorpie Wakkerstroom.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed met 'n aparte gedeelde badkamer met 'n stort. Die solderkamer op die boonste verdieping is ingerig met 4 enkelbeddens. Stortgel, gesigdoeke, handroom en vloeibare handseep word voorsien en alle handdoeke is sagte badlakens.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n elektriese stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser asook 'n enkelgasstoof om die ketel te kook tydens beurtkrag. Ys, tee, koffie, suiker en versoeter word voorsien. Die sitarea het 'n groot kaggel vir koeler aande en hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word vir die eerste nag voorsien.

Stap buite die Franse deure na die toegeboude dek met ingeboude braai, Weber en Gas braai met stoofplaat vir beurtkrag en geniet die asemrowende uitsigte oor die heuwels en vleiland. Brikette word voorsien.
Daar is bordspeletjies, legkaarte en aktiwiteite om die kleingoed besig te hou, boeke en tydskrifte, en 'n verkyker om die Kroonkraanvoëls in vlug te vang.

Alhoewel daar nog nie WiFi is nie, is gaste welkom om die WiFi in die tuine by die eiendom langsaan te gebruik. Tafels, stoele en sambrele word voorsien asook toegang tot 'n elektriese punt. Gaste is welkom om hul honde saam te bring solank hulle gesellig is. Daar is baie grond vir hulle om te hardloop en speel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Megan P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker ontspan en asem geskep. Baie mooi en netjies. Het lekker ontspan en voel soos huis weg van huis af.
Okt 2025
Hannah B
5.0
Just lovely. What a beautiful pet friendly place. Definitely the biggest garden we have ever enjoyed on a stopover. Lovely walks and vi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Annemarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Food for your soul. Just one word fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Naomi C
Saam met vriende
5.0
Die beste huis vir 'n wonderlike wegbreek! Vanuit die staanspoor was ons baie beïndruk met die ruimte, toerusting en gemak van Crowned Crane View. Wen...
Sien meer
Sep 2025
Ian A
Saam met vriende
5.0
Amazing. Amazing. Very nice place. Got everything one needs. Outstanding 10/10.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 193

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 64 Hoek Street, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Crowned Crane View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Hoek Street, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5dba658ba0e01830cc34e81de551b2e1d3d4f80b20e0319414e76de822976c2db21a712e4eb74aba5ad86b785ab76ddd9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense 90 5 1 5 64 Hoek Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355641085762 30.136299508896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang