Crow's Nest
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Gatesville Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Crow's Nest is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige, kleurryke vissersdorpie aan Valsbaai se kus.
Hierdie ruim tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 1 groot en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word in 1 van die kamers indien dit vooraf gereël word. Gehalte-linne en handdoeke word ook voorsien.
Die oopplankombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. die kombuis lei na die sitarea met 'n pragtige uitsig oor Kalkbaai se hawe.
Die woonstel is stapafstand van die hoofstraat waar jy fantastiese restaurante, kroeë, winkels, strande en getypoele kan besoek. Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, wynproe, fietsry, begeleide wanderlings, bergfietsry, swem en tennis in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Florian Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 128
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 21 Gatesville Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Crow's Nest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Gatesville Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang