Crow's Nest
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Gatesville Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Crow's Nest is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige vissersdorpie aan die kus van Valsbaai in die Wes-Kaap.
Hierdie ruim tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 1 groot en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Elke slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed wat in 1 kamer in 2 enkelbeddens omskep kan word, mits dit vooraf gereël word. Kwaliteit linne en handdoeke word ook voorsien.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die kombuis lei na die sitarea met 'n TV en bied 'n pragtige uitsig oor Kalkbaai-hawe.
Die woonstel is ideaal geleë binne stapafstand vanaf die Hoofweg waar gaste fantastiese restaurante, kroeë, winkels, strande en getypoele sal vind. Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry, swem en tennis in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Florian Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 128
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 21 Gatesville Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Crow's Nest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Gatesville Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang