Successfully reported
+29

Victorian in Green Point Village

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8004, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 R3 420 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Victorian House @ GreenPoint Park is 'n selfsorg-, semi-losstaande meenthuis in die hartjie van Green Point, Kaapstad. Hierdie eiendom kombineer historiese elegansie met moderne gerief en is ideaal geleë naby belangrike sake- en ontspanningsaantreklikhede langs die Atlantiese kus.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die tweede slaapkamer met 'n koninggrootte bed. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n enkelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond en basiese kooktoerusting. Linne, handdoeke, tee, koffie, suiker, skoonmaakprodukte en 'n paar badkamergeriewe word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met sofas en 'n houtkaggel in, wat lei na 'n privaat binnehof. Die balkon op die boonste verdieping is gemeubileer met patio-sitplek en 'n draagbare braai. Straatparkering is beskikbaar voor die huis, en 'n 24-uur straatwag is teenwoordig.

Die eiendom is binne 2 km van Green Point-stadion en die V&A Waterfront geleë, en ongeveer 7 km van Clifton- en Kampsbaai-strande. Die Seepunt-promenade, plaaslike restaurante, winkels en kulturele besienswaardighede is ook naby. 'n ID of paspoort word vereis vir gasverifikasie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8004, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
R 3 800 R 3 420
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 800
R 3 800 R 3 420
per nag (plek vir 5)
Vanaf R3 800
R 3 800 R 3 420
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8004, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfa13077a3a261dc7bca18822c363f26a955e9890088693e70111b36cc951a57d97d9079d17eee158e6be211b0bf2117b50f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 420 per nag (plek vir 5) 3 Croxteth Road Green Point 8004 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.909111034962 18.405735678971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang