Successfully reported
+24

Crystal Blue Luxury Villa Eden Rock Luxury Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Crystal Blue Luxury Villa Eden Rock Luxury Villa is 'n pragtige vakansiehuis geleë in die veilige Eden Rock Forest Estate in die hartjie van Pennington. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n rustige vakansie saam met familie en vriende. Die eiendom het 'n lieflike swembad.

Hierdie dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers met lugversorging, asook 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Al 3 en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring. Die slaapkamers is bo.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die opwaskamer beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop na 'n oordekte patio met 'n buite-eetkamertafel, sowel as 'n lieflike tuin met 'n sprankelende swembad en sonstoele. Braaigeriewe is ook buite beskikbaar.

Veilige parkering is ook beskikbaar vir gaste se voertuie met 24-uur-sekuriteit op die eiendom. Die ligging van hierdie landgoed is reg langs Selborne Gholfklub en is naby die strand en restaurante. Tydens beurtkrag en wateronderbrekings is daar 'n rugsteun-omskakelaar sowel as 'n JoJo-tenk. Word bedien behalwe op vakansiedae en Sondae.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Resa Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Old Main Road, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2a5c2cc307d0cfd57508168d2e716bba83192f2f752490f4d3900b5b989bf2f5ae6dee2ae6ee1461aa21d715b47ec402450?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) Old Main Road Eden Rock Forest Estate 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.3774291 30.6832974
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang