Successfully reported

Crystal Lagoon Lodge

Gastehuis
Standaard-suite sonder see-uitsig
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens daar is 'n stort in die en suite-badkamer. Die eenheid is ideaal vir 'n sakereisiger, 'n oornagreisiger of kinders wat naby hul ouers in 'n aparte kamer moet slaap.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Kroegie
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

Ontbyt word op die stranddek met uitsig oor die golwe aangebied.

Stiltyd is vanaf 22:00.

Die spoedgrens op die landgoed is 30 km/uur. Gehoorsaam asseblief die spoedgrens om spoedboetes te vermy.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-suite
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite het slaapplek vir 2 gaste in 'n dubbelbed met vensters wat van die grond af na die plafon strek. Die kamer het 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad en daar is 'n koninggrootte-bed en 'n privaat balkon met 'n 180 grade-see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Kroegie
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

Ontbyt word op die stranddek met uitsig oor die golwe aangebied.

Stiltyd is vanaf 22:00.

Die spoedgrens op die landgoed is 30 km/uur. Gehoorsaam asseblief die spoedgrens om spoedboetes te vermy.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koninginkamer
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die luukse kamer wat na die see front het vensters vanaf die vloer tot by die plafon en 'n dek wat na die strand lei. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is op die eerste verdieping langs die eetarea en is ideaal vir gaste wat nie baie trappe wil klim nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

Ontbyt word op die stranddek met uitsig oor die golwe aangebied.

Stiltyd is vanaf 22:00.

Die spoedgrens op die landgoed is 30 km/uur. Gehoorsaam asseblief die spoedgrens om spoedboetes te vermy.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Wittebrood-suite
Vanaf
Vanaf R 2 080
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite het vensters wat van die grond af na die plafon strek. Die kamer het 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad en daar is 'n koninggrootte-bed en 'n privaat balkon met 'n 180 grade-see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Kroegie
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

Ontbyt word op die stranddek met uitsig oor die golwe aangebied.

Stiltyd is vanaf 22:00.

Die spoedgrens op die landgoed is 30 km/uur. Gehoorsaam asseblief die spoedgrens om spoedboetes te vermy.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Anneks met see-uitsig
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Anneks met see-uitsig beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Ontbyt word op die stranddek met uitsig oor die golwe aangebied.

Stiltyd is vanaf 22:00.

Die spoedgrens op die landgoed is 30 km/uur. Gehoorsaam asseblief die spoedgrens om spoedboetes te vermy.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 52 Casos Way, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3368a494765e20d080e1d0a55205662b42e130e718f33c948136264380049a1279a6abcdd2179ff1e2d3cd5d4667cfa0608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag (plek vir 2) 315 5 1 5 52 Casos Way Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.053956629107 18.043236136436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang