Successfully reported

Crystal Springs Mountain Lodge

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Ellen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Amazing. It was an amazing stay; everything was perfect. All the staff were friendly and very professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Clean and comfortable. All staff were very friendly and our unit was a pleasure to stay in. Thanks to housekeeping for keeping our unit clean. Next time we will stay longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cc B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Heerlik. Pragtige chalet met 'n braai op die stoep met 'n uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

Die plek verdien sy 4 sterre en sal nie teleurstel nie. 2 volwassenes en 'n 21 maande kleuter. Ons het baie lekker gebly! Die eenhede is baie skoon en netjies. Die diens is vriendelik en behulpsaam. Lekker kos by die restaurant en heelwat om te doen vir gesinne as jy nie wil rondry nie. Mak wild loop tussen die gebou rond en is heerlik om na te kyk. Daar is apies en bobbejane, maar hulle pla nie as jy hulle nie lok of jou deure oop los nie. 'n Paar goed om in gedagte te hou is dat dit 'n entjie van omliggende dorpe is, so reken baie reistyd in as jou doel is om die omgewing te besigtig. Baie belangrik, vat genoeg warm klere ook saam. Dit kan koud en winderig wees op die berg. Hulle gee elke dag 'n bondel hout vir braai of kaggel, maar vat ekstra blits saam. Daar is slegs WiFi by die restaurant en nie behoorlike sein in die eenhede nie. Ideaal as jy bietjie wil wegkom van jou selfoon en sosiale media.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshegofatso R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Perfect. The place was more than what we expected, the pictures don't do it justice. It was perfect for a friends' vacation. We loved absolutely everything about it from the fireplace to the heated pool and jacuzzi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne H
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Koud maar baie lekker! Verblyf was verskriklik oulik! Alles was mooi skoon en netjies. Ons het wel die aand kos bestel by die restaurant - die "Meal of the Day" wat Lamb Korma was. Dit was verskriklik teleurstellend. Dit was wit gekookte vleis met 'n watersous oor die rys. Nie 'n romerige, smaakvolle kerrie nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Restaurant was goed. Skoonmakers baie vriendelik. Kan gerus opgradeer word. R2400 per nag vir die kamer is te veel en dis oud.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

MyResorts Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 13

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 870
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 870
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 694 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R533,147 Pilgrim's rest, Pilgrim's rest, 1290, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078fc44ec56019acda2c8842aeb19292b0e3139d2e397fd032bf26718fb0d970f3c5557734caae3e6533926aaae1b5294f82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 R533,147 Pilgrim's rest Pilgrim's rest 1290 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -24.867517086776 30.69538692695
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang