Crystal Springs Mountain Lodge
- Kapasiteit: 694 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R533,147 Pilgrim's rest, Pilgrim's rest, 1290, Mpumalanga
- Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Crystal Springs Mountain Lodge bied pragtige verblyf in die hartjie van Pilgrim's Rest, Mpumalanga. Perfek vir 'n ontspannende naweekwegbreek.
Hierdie eiendom beskik oor 150 eenhede, insluitend uniek ontwerpte luukse suites wat elk tussen 2 en 8 gaste kan akkommodeer. Die eenhede is gemeubileer met 'n verskeidenheid bed-opsies, insluitend koninggrootte-, koningingrootte-, dubbel- of enkelbeddens. Alle kamers het hul eie en suite-badkamer, toegerus met 'n stort, of beide 'n bad en stort.
Elke eenheid is toegerus met geriewe in die kamer soos gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n volledig toegeruste kombuisie, privaat gasbraaigeriewe en buite-eetareas met asemrowende uitsigte.
Gaste kan beide binne- en buite-swembaddens met sonstoele, 'n gemeenskaplike tennisbaan, 'n speelarea vir kinders, 'n vermaaklikheidskamer vir volwassenes, 'n gimnasium, perfek vir die somer, en twee binnenshuise Jacuzzis geniet.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MyResorts Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 13
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- R533,147 Pilgrim's rest, Pilgrim's rest, 1290, Mpumalanga
- Gaste dink Crystal Springs Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 694 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R533,147 Pilgrim's rest, Pilgrim's rest, 1290, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang