Successfully reported
+19

Cullinan Diamond Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Hotel Street, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cullinan Diamond Lodge is 'n eksklusiewe lodge en konferensieplek in Cullinan. Besoek ons vir ware warmte en outydse gasvryheid wat die unieke atmosfeer van hierdie klein myndorpie, net oos van Pretoria, weerspieël.

Die verblyf beskik oor 28 en suite-kamers wat óf 2 enkelbeddens óf dubbelbeddens het. Elke kamer is goed toegerus en het 'n privaat stoep.

Op die perseel is 'n restaurant en getrou aan die artistieke geur, Cathy's Art Gallery. Die Cullinan Diamond Lodge is ideaal om troues, konferensies, spesiale gesinsbyeenkomste of formele sake-ontmoetings aan te bied.

Die Lodge is ideaal geleë net 45 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en sowat 20 minute van die oostelike dele van Pretoria af. Vervoer na en van die lughawe kan met die bestuur gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lezel H
Saam met lewensmaat
5.0
Van korte duur, maar skoon, netjies en goed ingerig. Heerlike ontbyt. Baie lekker verblyf. Skoon, netjies, en die foto's reflekteer goed teen die plek...
Sien meer
Aug 2025
Liesel V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Goeie waarde vir geld. Die kamer was skoon en netjies. Die ontbyt wat ingesluit is by die prys is 'n lekker bonus. Die WiFi is ...
Sien meer
Aug 2025
Maxie O
5.0
Die kamers is pragtig en skoon. Die staf was baie vriendelik en ontbyt was regtig. Ek het heerlik gebly.
Aug 2025
Theuns K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en personeel was baie vriendelik. Ja, die perseel is soos die foto's en alles was op standaard.
Jul 2025
Yolanda R
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon, salig Ons kamer, en eintlik die hele lodge, het my verwagtinge oortref. Die foto's aanlyn wys nie eintlik hoe mooi die hele perseel i...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 2 Hotel Street, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Cullinan Diamond Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Hotel Street, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYjY4Mzc5LWNhNjUtNDAwMi05YTY1LWMzZWI5ZTBiM2ZhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 2 Hotel Street Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.672889360123 28.518898487091
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang