Successfully reported
+33

Cumberland Hotel

  • Kapasiteit: 102 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Stockenstrom Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cumberland Hotel is 'n bekoorlike driester-hotel wat in die hartjie van Worcester geleë is. Dit bied gerieflike verblyf, 'n verskeidenheid geriewe en die hotel het ook konferensiegeriewe.

Gaste kan tussen 'n verskeidenheid kamers kies. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het lugversorging en 'n gemaklike rusbank, TV, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër en oorgenoeg kasruimte.

Cumberland Hotel spog met gemeenskaplike areas wat 'n ruim eetarea, gimnasium en 'n muurbalbaan insluit. Daar is ook 'n swembad en 'n welige grasperk.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Isaac S
Gesin met tieners
5.0
Extravagant. It's a very clean, beautiful and safe hotel, the staff was amazing, the food excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Josephine F
Gesin met klein kinders
5.0
Sommer baie lekker. Vandat ons gearriveer het tot ons vertrek was personeel baie behulpsaam en vriendelik. Die hotel was baie netjies en skoon. Is bes...
Sien meer
Aug 2024
Rietie R
5.0
100% voldoen aan al ons vereistes. Ons het heerlik gebly, alles was van hoogstaande gehalte. Ek het nagelaat om te vra vir 'n kamer op die grondvloer....
Sien meer
Jun 2024
Rozelle P
4.6
Was fantastic! Baie goeie diens. Netjies en skoon. Goeie fasiliteite binne in die hotel.
Jun 2024
Reginald A
Gesin met klein kinders
4.6
Lekker. Die kuier was baie aangenaam. Personeel baie bereidwillig om hulp te verleen.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ricardo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Stockenstrom Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cumberland Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 102 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Stockenstrom Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10322c35d045788aad38c2756df6e3ba476f5c30ededc7b8a29ae6a0011f21b80a39f7a948bdec1d942ae86d8de083c4c85f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 2 Stockenstrom Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.640354259193 19.44471180439
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang