Successfully reported

Cura Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Manqoba M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Peaceful place. We enjoyed the environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denicia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie tevrede. Ons was baie tevrede met ons verblyf by Cura Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabang M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

It was lovely. It's like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik, baie dankie. Baie aangenaam. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie Dingel
Cura Lodge
Hi Jandre Dit was net 'n plesier om jou hier te kon huisves. Hoop ons sien jou binnekort weer. Vriendelike groete Anene

Annelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Dis baie veilige omgewing en weg van geraas. Naby genoeg aan besighede. Ons het baie lekker gebly. Stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda W
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Vir oorslaap was dit goed, netjies en vriendelike ontvangs. Ja, vir oorslaap was dit voldoende.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anel L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Aug 2025

Heel oraait. Ons het oraait gebly, daar was hier en daar iets wat gepla het, maar dis nou nie te erg nie. Die kamers is netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter H
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2025

Sal nie weer daar vertoef nie! Nee glad nie, kamer was nie voorbereid vir ons verblyf nie. On aardse geluide is reg deur die nag gehoor sodat ons nie kon slaap nie. Mede gaste in ander kamers het ook verskriklik geraas! Baie onveilig gevoel!

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Sep 2025

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Johan P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly! Ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Marie Dingel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 638
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 638
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 638
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 128 Pellissier Drive, Pellissier, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf519a26fbd3c68bd2da0fd058115d0422d5adfb437153f37471b03c73dace5f8163c5fcdcf300a249270c3ecef71aa4fb2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R638 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 128 Pellissier Drive Pellissier 9300 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -29.14948 26.16379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang