Curiocity Joburg
- Kapasiteit: 63 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 302 Fox Street, Jeppestown, Johannesburg, 2094, Gauteng
- Vanaf R528 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Curiocity Joburg is in die hartjie van die Maboneng-gebied wat aan die oostelike rand van Johannesburg se sakekern is. Curiocity Joburg is die ideale basis vanwaar die stad se kultuur, geskiedenis en kreatiwiteit verken kan word.
Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid kamers wat geskik is vir elke tipe reisiger. Daar is slaapsale en privaat kamers beskikbaar vir groepe, rugsakreisigers en gaste wat reis vir ontspanning.
Curiocity Joburg het 'n kroeg, jacuzzi, balkon, ontspan-area en gratis WiFi. Daar is verskeie aktiwiteite op die perseel en gaste kan oefen op die perseel of die omgewing gaan verken.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Kaltooma Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 69
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 302 Fox Street, Jeppestown, Johannesburg, 2094, Gauteng
- Gaste dink Curiocity Joburg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 63 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 302 Fox Street, Jeppestown, Johannesburg, 2094, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang