Cyara Bed and Breakfast
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Moreson, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cyara Bed and Breakfast is 'n gastehuis op 'n wildplaas, net 4 km suid van Harrismith. Hierdie rustige toevlugsoord bied 'n verwelkomende atmosfeer vir oornagverblyf of langer besoeke, en is geskik vir sakereisigers, gesinne, groepe en natuurliefhebbers.
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid kamers, elk gemeubileer met gemaklike beddens en badkamers. Gaste kan ook toegang geniet tot 'n volledig gelisensieerde kroeg, braai-area en swembad.
Aktiwiteite op die plaas sluit in stap, voetslaan, wildkyk, bergfietsry, baarsvisvang en voëlkyk. Aangesien dit 'n werkende plaas is, kan gaste ook daaglikse boerderyaktiwiteite ervaar, soos om skape, hoenders, boorde en groentetuine te versorg, met die bonus van vars produkte wat hul pad na die tafel vind. Aandete is op aanvraag beskikbaar.
Die lokaal kan tot 40 afgevaardigdes akkommodeer. 'n PA-stelsel en 'n groot projeksieskerm is beskikbaar, alhoewel afgevaardigdes hul eie projektors en bykomende toerusting moet saambring.
Die eiendom is ideaal vir gesinne en bied 'n swembad, pooltafel en plaaswandelings waar kinders en volwassenes die buitelewe kan geniet.
Ligging
- Farm Moreson, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Moreson, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang