Successfully reported

Cycad Rock Fishing Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jacqueline Chantell W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Onbeskryflik lekker. Sal weer kom kuier. Divid was amazing en maklik om mee te kommunikeer. Visvang was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Was net 'n lekker rus naweek, weg van die gejaag van die lewe af. Lekker rustig met die mooiste omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Villiers F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Was baie lekker en uitstekende diens deur almal. Uitstekende diens deur gasheer en staf. Ongelooflike plek reg teen die dam en die visvang was uitstekend. Plek was goed ingerig met alles wat nodig is. Asemrowende braai area en swembad met uitsig oor die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfekte uitsig. Ons gasheer was vriendelik en hulpvaardig. Baie moeite gedoen om ons te help om ons bootjie te launch. Was heerlik om ons hondjie saam ons te kon hê. Mooiste uitsig uit die huis oor die Jozini-rivier. Sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Laat twee dae se wegbreek voel soos drie. Perfekte naweek wegbreek bestemming. Uiters geskik vir groot gesinne. Stil wat mensegeluide betref, maar vol wye verskeidenheid voëlgeluide en amper mak paar Boskraaie net buite ons stoep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Well worth another visit. Location great, lovely, peaceful, rustic, clean, safe getaway. Everything you need for a great stay. The road, as stated, is not for small cars. Acceptable/comfortable for SUV/4x4 vehicles. Staff are great. A great Tiger fishing lodge for relaxation; skippers are top notch. If you have kids, there is not much to do except fish and relax. There is a TV/DSTV, but I didn't switch it on. Definitely a fisherman's retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Winette L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Pragtig, gerieflik en rus vir die siel. Ons het ons vakansie vreeslik geniet en lekker gerus. Dit is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Baie rustig en baie veilig. Blyplek was puik. Aircon het gehelp vir die hitte. Paadjies na die dam toe is baie steil. Water was ongelukkig vuil van die baie reën, so visvang het nie gewerk nie, maar sal wel weer soontoe gaan op 'n ander tyd van die jaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2025

Wens ons kon nog 'n paar dae bly, alhoewel dit nogal duur is vir wat jy kry. Baie besondere ligging en rustig. Ek beveel aan dat die advertensie duidelik maak dat die pad steil hellings en grondpad bevat. Dit was nogal moeilik met ons klein motortjie. Miskien hou nie almal van honde nie, al is hulle vriendelik. Miskien te vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Morag P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Wonderful. We will be back one day. Amazing, the view was spectacular. The house was beautiful and we were grateful for the aircon on the hot day. Loved the dogs to welcome us and enjoyed the fishing charter; the boys both caught tigers. Highlight of their trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Road, Othobothini, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c9ee73b7e0c988b5972f6a84d890d04c60a9f21096ea57dcca2cfe286b4ba74575f499511d9318d0b76c1335555efe9636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 1 Main Road Othobothini 3969 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.416616798974 32.062772512436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang