Successfully reported

Cycads Self-catering 6

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Allison S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Tranquil and peaceful. Location is amazing, a very nice setup. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Damian H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

No frills family accommodation in a charming garden house. This was a real gem of a find in Onrus. The gardens really did make it feel like you were stepping into a little jungle in suburbia. Check-in and check-out was a breeze, the facilities were clean and neat, if a little bit basic. We stayed with another couple and our toddler, and the place is easily large enough to accommodate us all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Baie lekker gebly. Ja, ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clare Louise V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2025

Perfect stay for our crew members. The accommodation was for my crew. It was ideal for what we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Doreen B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Lekker. Ons het baie lekker gebly. Daar was net nie opvangs vir die TV nie en ek voel dit is effe vals geadverteer. Ons kon glad nie in die area van die swembad gaan nie, nie dat ons wou swem nie, maar wou dit net bekyk. Die gasvrou was baie vriendelik en het dadelik geantwoord en kon vroeër en bietjie later uitklok. Mooi bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Roelien
Cycads Self-catering 6
Hi Doreen Soos ek verduidelik het, was daar ongelukkig 'n probleem met die DSTV. Dit was buite ons beheer. Hul het intussen die fout reggemaak. Die advertering is egter reg, ons het 'n vol DSTV pakket. Ons het ook nou WiFi vir Netflix, YouTube, etc. Wat die swembad betref, daar was toegang van die eenheid se kant na die swembad. Daar is slegs 'n Geen Toegang bordjie oor die bruggie om privaatheid van ander gaste te beskerm. Jammer oor hierdie misverstande. Groete, Roelien

Mustapha S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Nice, relaxing atmosphere. Cycads is value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glenda T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2022

Clean and tidy, close to the beach. Beautiful surroundings. Accommodation is lovely and clean. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abbey E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Was an amazing stay. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roelien
Cycads Self-catering 6
Happy that you enjoyed. Hope to see you back soon.

Adriaan C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Hemels! Die groot tuin bied iets besonders vir die natuurliefhebbers, en ook baie sentraal geleë vir see, restaurante en die mall. Ook 'n paradys vir ons 4-pootvriende! Alles was baie maklik, skoon en gerieflik, vanaf inklok tot uitklok! Die eienaar is ook baie vriendelik, en 'n mens voel sommer tuis! Sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

'n Heerlike rustige atmosfeer in 'n lieflike tuin. Ons sal vir seker weer bespreek by Cycads. Ons kinders het die lieflike tuin en heerlike swembad terdeë geniet. Die huis was netjies en gerieflik. Stapafstand van 'n lekker seekoskafee. Daar is heelwat oop water in die tuin, wat iets is om in gedagte te hou met jong kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Roelien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Sherwood Avenue, Onrus River, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f53a827fb7f964a97a4714d70c3db6e0f341bfda0bc501d48df993cdf7305af6bbf8384caa6a58cb4728e072aaa0e028762?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 16 Sherwood Avenue Onrus River 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41016577155 19.177686433066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang