Successfully reported
+23

Island View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4A Ananda, Eilanduitsig, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Island View bied selfsorg-eenhede op dieselfde eiendom waar die eienaar woon, met sy eie privaat ingang. Dit is in Mosselbaai geleë en bied akkommodasie perfek vir oornagreisigers.

Bied akkommodasie in 2 eenhede, Villa by die See en Rus en Ontspan.

Die Villa by Die See bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 'n koninggrootte bed met 'n stapelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, breekware en eetgerei, asook 'n ketel. Ander geriewe sluit in 'n privaat ingang en sitkamer.

Rus en Ontspan bied slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid beskik oor 'n koninggrootte bed en 'n badkamer met stortgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n yskas en ketel met tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n TV en WiFi in die kamer.

Daar is 'n buitebraai en ontspanningsarea met 'n klipvuurput wat deur alle gaste gebruik kan word. Gaste het die opsie om die oneindige swembad by die instansie te bespreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Chandre G
Saam met lewensmaat
5.0
Besonderse uitsig, uitstekende diens. Het ons welkom laat voel. Ons het baie lekker gebly. Ons was wel min daar a.g.v. ons seun se sportrooster. Danki...
Sien meer
Aug 2025
Alta V
5.0
Gavreid soos geen ander! Ons het regtig lekker gebly! Ons het so lekker daar gebly, gasvryheid wat ek nog nie by enige ander plek beleef het nie! Ek s...
Sien meer
Jul 2025
Ipfi G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful! We had an absolutely amazing stay with our wonderful hosts! From the moment we arrived, they made us feel so welcome and wen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Hardus S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was a very nice stay and the people are extremely nice and helpful, and the swimming pool is great. Thanks a lot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Mary-joan S
Saam met lewensmaat
4.8
Veilig, rustig en mooi see-uitsig. Verblyf was fantasties. Die ontvangs was opreg en hartlik. Alles was presies soos in die advertensie. Knus en netji...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4A Ananda, Eilanduitsig, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Island View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4A Ananda, Eilanduitsig, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78fce4683460ce3759747dfc69e452cb29ebdfef806c53d91df8aa84439dba2d3b07d057624208e27faa2db8001e1d40045c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 4A Ananda Eilanduitsig 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.149858181483 22.095639697538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang