Successfully reported

CyFraMi137 Zebula Chalets

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Tshepo M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Magnificent. Awesome friendly staff had a wonderful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
CyFraMi137 Zebula Chalets
Thank you for choosing Cyframi137 as your holiday destination. We are happy to hear you enjoyed your stay. Look forward to welcoming you back again!

Petrus B
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Aug 2025

Verder het ons baie lekker gebly en die kamers was puik. Ongelukkig was 99% van die poolstokke se punte af en kon ons natuurlik nie die tafel heeltemal geniet nie. Het darem op dag 2 van die stokke probeer regmaak. Die werker het ook met die skoonmaak sessies die laaste oggend 3 x 80% vol bottels alkohol weggegooi waarna dit weer na vore gekom het toe ons met hom begin navrae doen. Die werkers het ook wasgoed gedoen die eerste oggend en alles voor die huis gehang, so dit was ongelukkig nie van wense toe ander gaste opdaag nie. Net om by te sê, daar was gedurende flitsligte besig in die hoofhuis in die aande, weet nou nie as dit toelaatbaar is of nie. TV kyk, etc. Noem dit maar net as die eienaar nie bewus is daarvan nie. Verder het ons baie lekker gebly en die kamers was puik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
    12 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 534, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c62e1d62715c0aa0105763ee718cc329d06aac27a9a5775d523f8cfa650fab3a196614850fe22b2b16da811ff4ca9c7ae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 16) 2 5 1 5 Farm 534 Zebula Golf Estate & Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.745134791011 27.961953413994
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang