Successfully reported
+25

Cyprus Manor 12

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Uppercross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cyprus Manor 12 is 'n knus selfsorg-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in die hartjie van Mosselbaai.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis op die onderste verdieping met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is in die kombuis beskikbaar vir gaste om te gebruik. Van die kombuis af lei 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet.

Op die boonste verdieping is daar 'n leefarea met 'n gemaklike rusbank, 'n Play Station 4 en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid beskik oor 'n lieflike patio met braaigeriewe.

Die kompleks bied veilige parkeerplek vir 1 voertuig en is naby winkels, restaurante en die strand. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 14 Uppercross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cyprus Manor 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Uppercross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab5421478ef8483dbb5a5d23d6a3daf1923f60f5721bc8be938faa143d1aa67cec4b0e2e830555d7e6cebb57d2d5ace4ad3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 14 Uppercross Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.183285295388 22.153022763498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang