CZicht - Self Catering Apartment
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Nov 2025 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Marsh Street, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R935 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
CZicht - Selfsorg Woonstel is 'n knus oopplan-woonstel apart van die hoofhuis in De Bakke, Mosselbaai, wat slaapplek bied vir 2 gaste wat op soek is na 'n vakansie naby die kus.
Die oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit in 'n TV en WiFi, 'n eetarea. Daar is 'n ruim balkon met 'n sitarea, sowel as sonstoele waar gaste kan ontspan.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in pragtige strande, swem, katamaran-vaarte in die Baai, fietsverhuring, stap, walviskyk, haaihokduik, Groot-5-wildritte, diepseevisvang, wynproe, goeie koffiewinkels en baie fantastiese restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Erich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 123 Marsh Street, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink CZicht - Self Catering Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Marsh Street, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang