Successfully reported
+12

D14 Banana Beach Club

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Toucan Road Melville, Unit D14 Banana Beach Club, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

D14 Banana Beach Club is 'n vakansiewoonstel op die grondverdieping in Port Shepstone, net 'n hanetreetjie vanaf die strand en ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die leefarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n wasmasjien. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea sluit 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Langs die kombuis is 'n leefarea met 'n etenstafel vir 6, genoeg gemaklike sitplek, 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi.

Buite is daar 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels en 'n ingeboude braai. Veilige motorafdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en speletjieskamer op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chantelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 2 Toucan Road Melville, Unit D14 Banana Beach Club, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink D14 Banana Beach Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Toucan Road Melville, Unit D14 Banana Beach Club, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA117c0045a835a87a224e47a7738772e2bb4974250985203db33d98d6048dd843c4010d6d1ce751c222cf0396ee1e36cd1090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 Toucan Road Melville Unit D14 Banana Beach Club 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.66064150308 30.515001232589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang